LITNET, a South African portal for those who love culture and literature, recently ran an erotic fiction competition for young writers, and we bring you the winner, written in the original Afrikaans and translated into English below.

‘N AAND IN DIE GYM

“Jou nuwe oefenprogram is reg! Kry my agtuur vanaand by gim; sal sorg vir ete!” SMS my sexy personal trainer. Ons is baie danig oor mekaar en ek SMS dadelik ja. Stiptelik om agtuur die aand arriveer ek by die gim en onthou toe dat dit eintlik al toe is. Toe ek by die deur kom, maak sy vinnig oop en sluit die deur agter my. Ek sien die effense glimlag om haar mond. Op die sagte matte sien ek ‘n piekniekmandjie met ‘n rooi tafeldoek en sjampanje op ys. Die aand lyk vol belofte! Sy skink vir ons sjampanje en verduidelik hoe die nuwe oefenprogram gaan werk. Sy gaan eers vir my al die oefeninge wys.

Eerstens die treadmill. Sy begin met tien minute draf en verander die musiek na ‘n polsende Brasiliaanse ritme. Stadig trek sy haar top uit en ek aanskou die pragtige rooi sportbra wat haar kurwes beklemtoon. Voor is dit deurskynend en haar areola met die stywe puntjies loer daardeur. Stadig rol sy die stywe gimbroek af en stap daaruit. Sy het die mooiste, sagste G-string aan, wynrooi van kleur. My mond val oop van aandoening en ek voel hoe ‘n geweldige warm gevoel oor my spoel en in my lendene gaan lê. Sy gaan staan op die treadmill en ek smeer haar liggies in met masseerolie: oor haar bene, maag, rug en arms… al die oop plekke. Nie te lank nie – net om die vel so ‘n mooi blink kleur te gee en op te warm vir die oefening.

Sy begin op die trapmeul stap en begin dan ná ‘n rukkie hardloop. Ek mag net kyk en die tyd dophou. Dit is die mooiste prentjie… Haar lyf beweeg op die ritme van die musiek en dit is ‘n vroulike liggaam in aksie, soos die galop van wilde perde. Haar lyf is blink en glad. Toe sy warm kry, spuit ek water op haar lyf en ek sien hoe die waterdruppels afgly tussen haar borste en oor die naeltjie en in die broekie verdwyn. Dit lyk na ‘n aanskoulike rit en ek wil so graag die waterdruppels wees. Sy is nou dors en ons drink ‘n heerlike koue sjampanje. Ons beweeg na die Powerplate. Sy doen ‘n aantal ligte opwarmings. Dan gaan lê sy op haar rug met haar heupe op die plaat en die res van haar lyf op sagte kussings. Ek kan sien hoe sy heerlike ontspan en die vibrasies deur haar heupe tussen haar dye in spoel. Haar heupe begin bewe en ek sien hoe haar tong oor haar lippe beweeg. Ek soen haar eers saggies en dan al hoe inniger en dieper, en toe my tong aan hare raak, tel ek die vibrasies op van die lekkerte tussen haar heupe. Dit is so ‘n onwillekeurige, genotvolle gevoel en ons geniet elke oomblik totdat dit te erg raak en ons besluit om nog ‘n deel van die circuit te doen.

Dit is nou tyd vir die lateral pull down, maar voor sy daarmee begin, trek sy haar bra op die maat van die musiek uit, stadig en uitlokkend. Die tweeling lyk vrolik en vol en haar tepels is rooi en styf. Sy laat my toe om hulle vir ‘n kort rukkie saggies te suig – net ‘n vinnige ken-mekaar. Dan begin sy met haar oefening met ‘n verskil. Terwyl sy dit van bo af trek, moet ek haar borste vashou – my hande is nou haar bra wat ondersteuning gee en ek kan voel hoe haar borste span en dan meegee met die op- en aftrek van die apparaat. Toe haar arms moeg raak en die vashou te lekker, beweeg ons na die volgende apparaat. Dit is nou tyd vir die abductor inner en outer leg thigh machine. Hierdie oefening, sê sy, is vir ons… om die binnebeenspiere sterker en soepel te maak. Sy gaan sit en toe sien ek vir die eerste keer dat haar G-string voor oop is; ek sien haar wonderlike labia wat alreeds oopmond na my loer en my lok na haar heuningbos.

Sy begin met haar oefening, en dit is ‘n heerlike prentjie. Haar bene maak wyd oop en dit lyk ongelooflik lekker. Ek sien haar buite- en binnelippe en, bo-aan haar hemelse gleuf, die geswolle liefdesknop. As haar bene so wyd oopstrek, smeer ek haar liefdesgleuf met olie en luier my vinger vir ‘n wyle op haar kielieknop. Sy ril van lekkerte en ek druk my vinger dieper en vaster in haar. Toe die oomblik – en ek – te groot raak, beweeg ons na die matte voor die spieëls om te strek en ‘n bietjie af te koel. Ons strek al die spiere om soepel te wees vir die groot oomblik van later en ek verkyk my aan haar vroulike lyf in die verskillende strekposisies. Ek sien haar lyf uit verskillende hoeke en dit beklemtoon net haar vroulikheid met die wonderlikste kontoere en deinings.

“Ek dink ons moet nou eers stort,” sê sy. Stadig trek sy haar G-string met verleidelike bewegings af en dan gooi sy dit speels na my. Vir die eerste keer vanaand sien ek my beste en gunstelingdriehoek, my swartwoudkoek, en ek kan sien sy het ‘n waks gehad…’n volmaakte swarthaarbos met haar liefdespoel daaronder. Ek kan voel hoe ek al groter swel met die aanskouing daarvan, en ek trek al my oefenklere ook uit. My punt is al nat gedou van opwelling. Sy klim eerste in die stort en ek knyp haar boudjies, wat sy voor my wikkel. Toe ek by die stort instap, snak ek na my asem – dit is yskoud! “Net ’n minuut,” sê sy. “Om ons ‘n bietjie af te koel, en dit sal ons hele lyf laat tintel. Jy gaan baie lekker voel daarna – ek belowe,” sê sy.

Dan draai sy die warmkraan oop en gee my ‘n stortolie om haar in te vryf. Dit ruik baie lekker en ek was haar hele lyf, van kop tot tone, met genoegdoening. By al die beste plekke vertoef ek langer, en ek kielie en knyp haar sensuele sones liggies. Ek suig liggies aan haar stywe, nat tepels en dan, net vir ‘n kort rukkie, duik ek af in haar nat liefdespoel. Sy proe heerlik en sappig. Ek wil nie ophou nie! Sy keer egter en begin my was, en ek ontspan heerlik. Toe ek weer sien, kniel sy voor my en neem sy my manlikheid in haar mond. Sy lek en suig my en dit voel hemels. Net vir ‘n kort rukkie, want sy het ander planne.

Ons klim uit die stort en vryf mekaar lekker warm droog. Kaal gaan sit ons op die piekniekkombers, en ons drink nog ‘n bietjie sjampanje en eet ‘n paar lekker eetgoedjies uit haar mandjie. Ons speel en voer mekaar. Ek wil haar opeet, maar sy sê ek moet wag. Sy het baie beter opsies en planne. Sy laat my op een van die bankies met ‘n rugstut sit en dan bring sy die masseerolie nader. Maar nog voor ek haar kan smeer, begin sy op die maat van smeulende musiek dans terwyl sy haar met olie invryf. Sy begin met ‘n skootdans en toe sy op my sit en haar lyf oor my wriemel, kry ek kans om haar in te vryf waar sy nie kon bykom nie. Sy terg my met haar uitlokkende dye en streel haar borste oor my bolyf. Soms gaan sit sy op my en trek haar warm liefdesgleuf oor die harde, vergrote kop van my plesierspier, wat op en af tril van genot. Sy hou aan om my te terg en te verlei totdat ons voel dat ons mekaar volkome moet besit.

Sy het ‘n plat bank op die matte voor die spieëls reggesit vir haar finale. Sy wil ons graag sien tydens die groot oomblik. Sy laat my op die bankie lê en dan kom sit sy bo-op my. Eers skuur sy haar warm, nat
vroulikheid oor my stywe swaard, terg my en tart my en lok my uit. Sy is baie spelerig en plaas eers net die punt van my kop binne-in haar en trek dan weer uit. Dan weer in – ‘n bietjie dieper en langer – en
dan weer uit. En dan is sy reg vir ‘n diep penetrasie, en sy gly baie stadig oor my skag totdat alles
van my manlikheid binne-in haar verdwyn …’n salige gevoel om haar volkome te vul, baie naby aan haar te voel.

Sy leun eers bietjie vorentoe dat ek haar tepels een vir een suig terwyl sy draaibewegings met haar heupe maak. Sy gaan sit regop en terwyl sy in die spieëls vir ons loer, begin sy met mening op en af beweeg terwyl sy kreun en steun van genot. Ek vat haar boudjies vas en stuur hulle in dieselfde beweging om dit meer intens te maak. Sy raak al wilder en gee met kragtige woorde uiting aan haar passie. En dan, met ‘n diepe intensiteit, beweeg sy al vinniger; haar asem ruk saam. Ek voel hoe sy saamtrek en hoe haar liefdesluise met krag oopskiet, en sy ry die groot orgasmegolf met mening, vreugde en ‘n heerlike kreun van genot. Die spanning in my spies gee mee en ek voel hoe ek saamtrek en my liefdespyle in haar skiet, keer op keer, en haar vul met my liefdesap. Ons ry die golf saam tot ons heeltemal versadig uitspoel op die strand van vervulling. Sy gaan lê plat bo-op my – totaal versadig, tevrede. En só raak ons aan die slaap … ’n Gim sal nooit weer dieselfde wees nie. ’n Aand om vir ewig te onthou…

ENGLISH VERSION:

“A NIGHT AT THE GYM”

“Your new exercise programme is ready! Meet me at the gym at eight tonight – I’ll bring supper!” says the SMS from my sexy personal trainer. As we’re rather keen on each other I immediately respond with a simple “OK.” At exactly eight o’ clock I arrive at the gym – and then remember that it’s actually already closed. When I get to the door, she quickly opens it, then locks it behind me. Then I see the little smile around her mouth, and on the soft mats a picnic basket with a red tablecloth and champagne on ice. The evening was looking full of promise!

She pours the champagne and then explains how the new exercise programme will work. She’ll show me all the exercises first, she adds. First the treadmill. She starts with a 10-minute jog, then changes the music to a pulsating Brazilian rhythm. Slowly she removes her top and I’m looking at the beautiful red sports bra emphasising her curves. It’s transparent at the front, and her areolae, with their taut, pointed nipples are showing through it. Slowly she rolls her tight gym pants down and steps out of them. She is wearing the sexiest, softest G-string, wine- red in colour. My jaw drops as my emotions respond and a tremendously warm feeling washes over me and settles in my loins.

She steps on to the treadmill and I gently rub some massage oil in over her legs, stomach, back and arms… all the exposed parts. Not for too long – just enough to give the skin a nice, shiny appearance and give it some warmth for the exercises. She starts walking on the treadmill, then, after a while, begins to run. I’m allowed only to look on and to time her. It’s the prettiest picture… Her body moving to the rhythm of the music, a female body in action, like the galloping of wild horses. Her body is shiny and smooth. When she starts feeling hot, I spray water over her body and watch as the drops of water slide down between her breasts and over her navel and disappear into her panties. It looks like a rather scenic trip and I would love to be those water drops.

Now she’s thirsty and we sip some of the deliciously cold champagne. Then we move on to the Power Plate. She does some light warm-ups, then she lies down on her back with her hips on the plate and the rest of her body on a few soft cushions. I can see her body relaxing and the vibrations washing through her hips and into the area between her thighs. Her hips start quivering and her tongue is moving over her lips. I kiss her, gently at first, and then increasingly more intensely and more deeply, and when my tongue touches hers I pick up the vibrations of enjoyment from between her hips.

It is such an involuntary, delicious feeling and we enjoy every moment, until it becomes too much and we decide to do another section of the circuit. Now it’s time for the lateral pull-down, but before starting on that she removes her bra to the beat of the music, slowly and seductively. The twins looks upbeat and full and her nipples are red and erect. She allows me to suck on them gently for a short time – just a quick getting-to-know-you.Then she starts the exercises – with a difference. As she pulls downwards I have to hold her breasts – my hands are now acting as her bra to give support and I can feel her breasts stretching, then yielding every time the apparatus is pulled down and then moves back up. When her arms become tired and my supporting job too enjoyable we move on to the next apparatus.

Time for the abductor inner and outer leg thigh machine. This exercise, she says, is for us – to strengthen the inner leg muscles and get them more supple. She sits down, and I see for the first time that her G-string is open in the front. I see her beautiful labia, which are already opening up towards me and beckoning me to her honeybush. She starts with her exercise, and it is a luscious scene. She opens her legs wide and it all looks unbelievably appealing. I see her outer and inner lips and, at the top of her heavenly groove, her swollen love bud. As she opens her legs ever wider, I gently massage her love slit with oil, my finger lingering on her love button. She quivers with enjoyment and I slide my finger deeper and more firmly into her. When it becomes too much we move on to the mats in front of the mirrors to stretch and cool down.

We stretch all our muscles, so that we will be supple for the big moment later on, and my eyes cannot get enough of her female form in the different stretching positions. I see her body from different angles and it just emphasises her femininity with her most beautiful contours and curves. “I think we should take a shower now,” she says. Slowly, and with seductive movements, she slides out of her G-string, then tosses it playfully to me. For the first time tonight I see my favourite triangle, my black forest cake, and I can see she’s had a wax… a perfect bush of black hair with her love pool below it. I can feel myself growing bigger as I gaze on it, and then I also remove all my clothes. I’m already wet from the anticipation of the passion to come. She steps into the shower first and I pinch her bottom, which she’s jiggling in front of me.

As I step under the shower I catch my breath – the water is freezing cold! “For just a minute,” she says. “To cool us down a bit, and it will get our whole body tingling. You’re going to feel very good afterwards – I promise.” Then she opens the hot water tap and passes me some shower oil to rub over her. It has a very pleasant smell and I wash her whole body, from top to toe, with much enjoyment. At all the best spots I linger a little longer, lightly tickling and pinching her sensual zones. I suck gently on her erect, wet nipples and then, just for a short while, dive down into her wet love pool. She tastes delicious and juicy. I can’t stop, and I don’t want to! But she stops me and starts washing me all over, and it’s beautifully relaxing. Then she’s suddenly on her knees in front of me. She takes my manhood into her mouth. Now she’s licking me and sucking me and it feels heavenly. But for only a short time, because she has other plans. We step out of the shower, then get all nicely warmed up as we vigorously towel
each other down.

We sit down on the picnic blanket, stark naked and sip a little more champagne and eat some of the goodies from her basket. We play and feed each other. I would like to eat her, but she says I have to wait. She has much better options and plans. She tells me to sit down on one of the benches with a back-rest and then starts bringing the massage oil towards me. But before I can take it to start rubbiing on her she starts dancing to the beat of the smouldering music while rubbing the oil on herself. She starts with a lap dance, and as she wriggles her body over me to sit astride me, I get the chance to rub in the oil on parts she couldn’t reach. She teases me with her provocative thighs and strokes my upper body with her breasts. Then she adjusts her position and strokes her hot love split over the hard, enlarged head of my joystick, which is now throbbing up and down from sheer pleasure.

She continues teasing me and seducing me until we both feel that we have to possess each other fully. She places a flat bench on the mats in front of the mirrors for her finale. She wants to see us during the great moment. She tells me to lie down on the bench and then sits on top of me. First she slides her warm, wet womanly parts over my erect sword, teasing me, taunting me, provoking me. She’s very playful and first slides just the point of my head inside her before withdrawing it. Then in again – a little deeper and longer – and out again. And then she’s ready for deep penetration. She slides very slowly over my shaft until the full extent of my man muscle disappears inside her – sheer bliss – to fill her completely, to feel very close to her.

She leans slightly forward so that I can suck her nipples one by one while she makes gyrating movements with her hips. Then she straightens up, and while peeping at us in the mirrors starts moving vigorously up and down, groaning and moaning with pleasure. I grab hold of her buttocks and lift and pull down on them to make her movements even more intense. She becomes wilder and wilder, giving loud verbal expression to her passion with strong words. And then, with deep intensity, she moves faster and faster, her convulsive breathing sounding out in tandem with her movements. I feel her contracting, feel her floodgates open explosively, and then she’s riding her massive orgasmic wave with a vengeance, with joy and delectable groans of pleasure. The tension in my spear has to give way at last and I feel myself contracting and shooting off my love arrows into her, again and again, filling her with my love juices. We ride the wave together until, satiated and totally satisfied, we wash out on the shore of fulfilment. Her body drops forward onto me and she lies down flat on top of me – totally sated, contented. And that is how we fall asleep… A gym will never be the same again. A night to remember forever…

by Lee

Published in Playboy South Africa July 2013

WHO IS LITNET?
Founded by Etienne van Heerden, professor in the School of Languages and Literatures at the University of Cape Town, LitNet aims to provide a robust, multicultural online journal. As a broad cultural journal with an Afrikaans-speaking heart but an openness to a multicultural environment and living space, it also accommodates other languages such as Xhosa, English and Dutch. To find out more, visit http://litnet.co.za.